Application for support from the Strategic Fund

Aansoek om ondersteuning van die Strategiese Fonds

 

Kategorie

 

Titel van aansoek

 

Kort beskrywing/opsomming van aansoek (maksimum 100 woorde)

 
 

Naam en van: Hoofaansoeker

 

E-pos: Hoofaansoeker

 

Fakulteit/VS van die hoofaansoeker

 

 

Indicate when funding will be required, as well as the amount requested per year

Dui aan wanneer befondsing benodig word, asook die bedrag versoek per jaar

 

Jaar 1

 

Bedrag benodig: Jaar 1 (bv. 125000 - sonder R-teken)

 

Jaar 2

 

Bedrag benodig: Jaar 2 (bv. 125000 - sonder R-teken)

 

Jaar 3

 

Bedrag benodig: Jaar 3 (bv. 125000 - sonder R-teken)

 

 

Kies die VS-hoof of dekaan wat die aansoek sal goedkeur:

 

Bykomende opmerkings (indien nodig)

 
 

Please upload your completed application below. Please note that:

  • The application form is the template provided on the Strategic Fund website. It is only one document in Word format.
  • The template headings and layout may not be changed in any way.
  • All requested information must be provided in as concise a manner as possible.
  • Omitted sections are graded as ‘not submitted’ and have a negative effect on the final outcome.
  • The information provided on the application is final and cannot be amended once submitted.
  • Evaluation is done solely on the information provided.
 

Laai asseblief jou voltooide aansoek hier onder op. Let asseblief op die volgende:

  • Die aansoekvorm is die templaat wat op die Strategiese Fondswebruimte verskaf word. Dit is slegs een dokument in Word-formaat.
  • Die opskrifte en uitleg van die templaat moet geensins verander word nie.
  • Al die inligting wat versoek word, moet op die kortste en bondigste wyse moontlik voorsien word.
  • Dele wat uitgelaat word, word as ‘nie ingedien nie’ gegradeer en dit het ’n negatiewe uitwerking op die finale uitslag.
  • Die inligting wat in die aansoek verskaf word, is finaal en kan nie ná indiening gewysig word nie.
  • Evaluering vind uitsluitlik plaas op die inligting wat verskaf word.
 

Lêeroplaai

Drop your files here
 

Please note the following next steps:

  • After clicking ‘Submit’ below, you have completed step 1 of the application process.
  • Your application will now be forwarded to your RC Head/Dean (chosen above) for the completion of step 2 – which is the confirmation of their support (through a recommendation) and their approval.
  • For an application to be considered as complete and submitted, both these steps must be completed before the closing date and time.
  • Therefore, please ensure that your RC Head/Dean is aware of the application before you submit and has time available to complete the process before the closing date and time.
  • For this round of applications, the closing date and time is Monday 28 July 2025 at 14:00.
 

Let asseblief op die volgende stappe:

  • Wanneer jy hier onder op ‘Dien in’ klik, het jy stap 1 van die aansoekproses voltooi.
  • Jou aansoek word nou aan jou VS-hoof/dekaan (bo gekies) gestuur vir die voltooiing van stap 2 – naamlik die bevestiging van hul ondersteuning (deur middel van ’n aanbeveling) en hul goedkeuring.
  • Beide hierdie stappe moet voor die sluitingsdatum en -tyd voltooi word vir die aansoek om as volledig en ingedien beskou te word.
  • Maak dus asseblief seker dat jou VS-hoof/dekaan bewus is van die aansoek voordat jy dit indien en dat hulle tyd beskikbaar het om die proses voor die sluitingsdatum en -tyd te voltooi.
  • Die sluitingsdatum en -tyd vir hierdie ronde van aansoeke is Maandag 28 Julie 2025 om 14:00.